CMN
Bybel Studie

Vir mense wat nie Bybelkor-gidse by die boekwinkel kan gaan haal nie, stel ons nou 'n reeks Bybelkor-gidse gratis op die internet bekend. Hulle is bedoel vir groepstudie. Voel vry om die gezipte lers af te laai, uit te druk, te vermeerder vir jou Bybelstudiegroep en te geniet.

Die manuskripte is getoets vir virusse en ander nare goed voor dit opgesit is, maar dit is altyd veiliger om enigiets wat jy aflaai, weer te toets voor jy dit oopmaak.


(These Bible study guides are in the Afrikaans language)

1. Groepkursus oor 1 Johannes

As jy MSWord 97 kan gebruik, klik hier om 'n 21.9 KB geformatteerde manuskrip af te laai.

Indien jy 'n ander woordverwerker gebruik, klik hier om 'n 16.8 KB ongeformatteerde Text-ler af te laai.

2. Groepkursus oor Praktiese gebed

Studie 1: Daar is krag in gebed
Studie 2:
Kortsluitings vir die krag
Studie 3:
Die volheid van gebed
Studie 4:
Doeltreffende gebedstye
Vrae en antwoorde oor gebed

Klik hier om die totale 48.3 KB manuskrip as 5 HTML bladsye af te laai.

Praktiese gebedsgids vir mense wat vir Bybel-Media en Lux Verbi.BM voorbidding wil doen.

Laat weet ons hoe julle hierdie studiegidse gevind het, en hoe dit vir julle omstandighede verbeter kan word: Bybel-Media .

Site created and maintained by NetWebs