CMN
GEA Kommunikasie

GEA Werkgroep Kommunikasie


Werkgroeplede
Piet Nel, GK Waterkloofrand (Sameroeper)
Ds Chris Hattingh,
GK Rietvallei
Estelle Prinsloo,
GK Alkantrant

Doelstelling
Om te sorg dat lidmate in die gemeente betrokke raak en weet wat gedoen word en wat gedoen behoort word.
Om gemeentes wat aan die aksie deelneem te laat weet wat afsonderlik in individuele gemeentes en gesamentlik in die deelnemende gemeentes gedoen word.

Werkwyse
Om so gereeld as moontlik kort beriggies oor evangelisasie-aksies in gemeenteblaaie te laat plaas.
Om periodiek, sover doenlik, kwartaalliks, 'n afsonderlike samevattende oorsig - voorlopig getitel: GEA Rapport - uit te gee oor wat die GEA tot stand gebring het en vorentoe beplan.

Hierdie nuusbrief word saam met die nuusbrief van Wonderboompoort, KRUISnet aan alle gemeentes in Suid-Afrika uitgestuur en op die internet tuisblad gepubliseer.