CMN
Alfred & Belinda Paetzold

Alfred, Belinda, Christiaan, Bernard & Stefan Paetzold

 Voltydse sendelinge in Masoyi, tussen Witrivier en Hazyview. Ons roeping is om opleiding te gee aan kerkleiers wat andersins nooit die geleentheid sal hê om die Bybel te bestudeer nie.